Rekeningkundige- en Belastingdienste

Welkom by die webtuiste van Dednam Rekenmeesters. Chris Dednam is ‘n Professionele Rekenmeester (SA) wat rekeningkundige- en belastingdienste bied aan individue, eenmansake, vennootskappe, beslote korporasies en maatskappye.

Ons evalueer gereeld (maandeliks/tweemaandeliks/kwartaalliks) u besigheid se inkomste, uitgawes, bates en laste om aan u verslag te doen, sodat u kan monitor hoe u besigheid presteer. Hoe meer u weet van hoe u besigheid presteer, hoe makliker is dit om ingeligte besluite te neem.

Indien u sou belangstel in enige van ons dienste kan u ons ter eniger tyd kontak om aan u ‘n kwotasie te verskaf.

English

This website is also available in English.